Miljarde jaarliks weens korrupsie verloor


Johannesburg – Ongeveer R30 miljard gaan elke jaar in Suid-Afrika verlore as gevolg van bedrog en korrupsie op regeringsvlak, het die ACDP Saterdag gesê.

“Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) het in antwoord op ‘n vraag deur die ACDP gesê die omvang van bedrog en korrupsie in staatsprosesse word op tussen R25 en R30 miljard per jaar geskat,” het die party se leier, Kenneth Meshoe, in ‘n verklaring gesê.

“Hoewel die regering beleid geformuleer het en taakspanne begin het om korrupsie te beveg, lyk dit nie of dit help nie.”

Meshoe het gesê die hoeveelheid personeel in die SOE moet dadelik vermeerder word om die hoë vlak van korrupsie te bestry.

Die kapasiteit van agentskappe soos die batebeslagleggingseenheid en die Valke moet ook vergroot word, het die ACDP gesê.

SAPA

Bron – Miljarde jaarliks weens korrupsie verloor

About these ads

About Conner Doyle
CENSORBUGBEAR.org - Webmaster CBB - www.censorbugbear.org

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 224 other followers

%d bloggers like this: