Geldige kommentaar


Deur Mike

Vlad ek het gewonder of daar nie maar aanhoudend gesprekke gereel moet word soos die een by Diamantvallei nie.

Ek glo die volk gaan die leiers maar moet dwing om iewers te begin. Moet daar nie weer ‘n gesprek gereel word maar met meer leiers teenwoordig en waar die tema dan iets sal wees soos die vorming van die AO daar en dan nie.

http://bit.ly/d1s15H

About Conner Doyle
CENSORBUGBEAR.org - Webmaster CBB - www.censorbugbear.org

Leave a comment