Geen werk vir Blankes in Johannesburg – ANC


“Ons staan aan die begin van die nuwe finansiële jaar in die Johannesburg Metro en die Uitvoerende Burgemeester, Parks Tau (ANC) het dit baie duidelik gemaak dat geen werk vir wittes geskep sal word nie en dat die ANC sy Swart Ekonomiese Bemagtiging-strategie aggressief sal navolg”, het Franco de Lange, VF+ Hoofsweep in die Johannesburg metro gesê.

Geen werk vir Blankes in Johannesburg - ANC

Die uitlating spruit uit die vrae wat Rdl de Lange al vyf keer in die Raad gevra het oor ‘n periode van drie jaar. In die vorige termyn van 2006 tot 2011 het die stad se EPWP projekte 165 000 korttermyn werksgeleenthede geskep waar jong mense sekere vaardighede kon leer om hulle vir die privaatsektor voor te berei.

Die VF+ het ‘n voorstel ter tafel gelê dat die stad vir elke tien swart aanstelings, een blanke in diens kan neem maar die ANC het geen belangstelling getoon nie.

Raadslid de Lange het beklemtoon dat armoede regoor die kleurgrens strek en dat werkskepping nie net na die een kant toe kan plaasvind nie.

Hy het ook ‘n dringende beroep op die regering gedoen dat dit nou hoog tyd is om van regstellende aksie ontslae te raak want dit veroorsaak rassespanning tussen Suid-Afrikaners.

ANC Sê GEEN WERK VIR WITTES IN JOHANNESBURG

Advertisements

About Conner Doyle
CENSORBUGBEAR.org - Webmaster CBB - www.censorbugbear.org

3 Responses to Geen werk vir Blankes in Johannesburg – ANC

  1. Nou wat is fout met die blankes,hoekom jaag julle nie die swartes nie.En teken wittes aan.Of is jul bang vir BEE.Laat hulle aangaan alles is al n gemors en nou met die mynwater wat opstoot.Omdat hulle nie mense het wat weet wat hulle doen nie.Kom ons kyk maar hoe lyk dit na nog n jaar.Johannesburg lyk al klaar soos n DUMP,vuil en vol siektes.

  2. 22hundredhours says:

    Naand.. Daar web app werk niks ni op n BB ni… Kan niks doen of lees ni..
    Danki
    Sent from my BlackBerry® wireless device

    • Conner Doyle says:

      Watter Web App werk nie vir jou nie?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: