Geen werk vir Blankes in Johannesburg – ANC


“Ons staan aan die begin van die nuwe finansiële jaar in die Johannesburg Metro en die Uitvoerende Burgemeester, Parks Tau (ANC) het dit baie duidelik gemaak dat geen werk vir wittes geskep sal word nie en dat die ANC sy Swart Ekonomiese Bemagtiging-strategie aggressief sal navolg”, het Franco de Lange, VF+ Hoofsweep in die Johannesburg metro gesê.

Geen werk vir Blankes in Johannesburg - ANC

Die uitlating spruit uit die vrae wat Rdl de Lange al vyf keer in die Raad gevra het oor ‘n periode van drie jaar. In die vorige termyn van 2006 tot 2011 het die stad se EPWP projekte 165 000 korttermyn werksgeleenthede geskep waar jong mense sekere vaardighede kon leer om hulle vir die privaatsektor voor te berei.

Die VF+ het ‘n voorstel ter tafel gelê dat die stad vir elke tien swart aanstelings, een blanke in diens kan neem maar die ANC het geen belangstelling getoon nie.

Raadslid de Lange het beklemtoon dat armoede regoor die kleurgrens strek en dat werkskepping nie net na die een kant toe kan plaasvind nie.

Hy het ook ‘n dringende beroep op die regering gedoen dat dit nou hoog tyd is om van regstellende aksie ontslae te raak want dit veroorsaak rassespanning tussen Suid-Afrikaners.

ANC Sê GEEN WERK VIR WITTES IN JOHANNESBURG

Advertisements

Ierse maatskappy verkoop SA-koerantgroep


‘n Ierse mediamaatskappy het sy koerantgroep in Suid-Afrika, wat The Star insluit, vir $227 miljoen (sowat R2 miljard) aan ‘n plaaslike maatskappy verkoop.

In ‘n verklaring wat Sondagaand uitgereik is, het Independent News & Media PLC, wat in Dublin gebaseer is, gesê hy het sy Suid-Afrikaanse groep aan Sekunjalo Holdings verkoop.

Iqbal Surve is die uitvoerende voorsitter van Sekunjalo Holdings.

Independent News & Media se Suid-Afrikaanse portefeulje sluit in The Star, wat in Johannesburg gebaseer is en tans ‘n daaglikse sirkulasie van 105 000 kopieë het. Dit sluit ook in The Pretoria News, Cape Times en die Cape Argus, sowel as weeklikse koerante.

Die koerantgroep is glo verkoop omdat sirkulasiesyfers in Suid-Afrika afneem.

SAPA

Ierse maatskappy verkoop SA-koerantgroep

Vodacom heading for cultural crises and suicide


WirelessG CEO Carel van der Merwe says that Vodacom has reached a state of total incompetence.

WirelessG said that Vodacom failed to meet the requirements laid down by Deputy Judge President Willem van der Merwe for their answering affidavit in the ongoing legal battle between the two companies, showing that it has reached a state of “total incompetence”.

WirelessG and six other applicants filed an urgent court application against Vodacom in January, arguing that Vodacom is not in compliance with its shareholding agreement with WirelessG.

The court application focussed on three main issues, which WirelessG argues is costing them millions in lost revenue and damages.

  • Vodacom is not permitted to provide WiFi independently from WirelessG – WirelessG said that Vodacom is offering WiFi services, and is using other companies to offer WiFi without giving them first right of refusal as agreed upon;
  • Vodacom is obliged to offer WirelessG’s WiFi as an integral part of its data bundles – Vodacom is not doing it, which WirelessG said has cost them R174 million, to date, and R7 million per month; and
  • Vodacom has to provide WirelessG with a data price equal to Vodacom’s best wholesale data price – WirelessG said that this is not happening, which has caused damages of R20.5 million and counting.

Vodacom was required to submit a response on 11 February. According to WirelessG the response fell far short of what was required – hence the specific directives issued by the Deputy Judge President Willem van der Merwe.

WirelessG highlighted in a legal letter that:

  • The affidavit of Mr Shameel Joosub CEO of Vodacom has not been signed. This means that “The content thereof could at this stage either be amended by him or parts thereof deleted or aspects inserted.”;
  • The answering affidavit was not served on our office as per the directive of the Deputy Judge President and the telephone conversation between our Mr Jacobs and your Mr Conradie in which it was agreed that service will be affected by hand on or before 17h00 on 11 February 2013; and
  • We only received extracts from your answering affidavit via e-mail on 11 February 2013. We record that we have up to now neither received your answering affidavit nor did you comply with the directive of the Deputy Judge President.

According to WirelessG “condonation for the late filing of your affidavit will need to be asked for”.

WirelessG added that this is merely another attempt by Vodacom to unnecessarily delay the proceedings.

“Vodacom heading for cultural crises and suicide”

WirelessG CEO Carel van der Merwe

WirelessG CEO Carel van der Merwe

WirelessG CEO Carel van der Merwe said that Vodacom is heading for a cultural crises and suicide.

“They have reached a state of total incompetence. They renege on agreements and now even think they can operate above law,” said van der Merwe.

“They cannot execute their CEO’s instructions to execute a shareholder’s agreement, neither can they execute the directives provided by court to deliver their response in time and according to good practice.”

MyBroadband tried to get feedback from Vodacom about their legal reply yesterday, but the company sidestepped questions about their reply.

Vodacom was also asked about the alleged poor response and that it did not follow the directives issued by the judge, but the company did not respond by the time of publication.

Vodacom heading for cultural crises and suicide: WirelessG

“Big Black Braai” – Westdene bus crash wounds reopened


Funny that this only get’s published to the public now that the racist “regrets” this in public. Why, has he now become the “victim” and trying to draw attention?

A Facebook user has called for a celebration of the drowning of 42 white children 28 years ago, The Times newspaper reported on Wednesday.

"Big Black Braai" - Westdene bus crash wounds reopened

Zama Khumalo, 24, told his 493 friends on the social website he would send out an invitation to a “Big Black Braai” to celebrate the deaths of 42 white children when their school bus plunged into Westdene dam, Johannesburg, on 27 March 1985.

Zama Khumalo, 24, (about 5 years old when apartheid ended in 1994) told his 493 friends on the social website he would send out an invitation to a “Big Black Braai” to celebrate the deaths of 42 white children when their school bus plunged into Westdene dam, Johannesburg, on 27 March 1985.

The braai would be on the anniversary of the disaster and there would be DJ’s and fireworks, the newspaper reported.

According to the newspaper, Katherine Shaddock was shocked to learn that the death of her half-sister, Mary-Ann Miles, would be celebrated.

‘Full of hatred for another race’

Khumalo posted the names of the 24 of the 42 victims with the comment that their deaths were “much appreciated, my Lord!”

He claimed to be a journalist for the Daily Sun newspaper. The paper’s management distanced itself from Khumalo and said he was no longer employed there.

SA Human Rights Commission spokesperson Isaac Mangena told The Times the commission had not received a formal complaint, and that the post was “on the face of it, full of hatred for another race”.

Khumalo changed his tune on Saturday and apologised.

“I have taken time to consider and reflect on the Westdene post that I made earlier this week… the matter has been such huge pressure… I received inbox threats,” he wrote on his page.

“I heartily apologise and deeply regret the post.”

SAPA

Westdene bus crash wounds reopened

Hy is slagoffer van komplot, sê ‘diamantdief’


’n Beweerde bedrieër wat daarvan beskuldig word dat hy ’n kolossale Suid-Afrikaanse diamant ter waarde van R56 miljoen gesteel en in die VSA verkoop het, vertel nou dat hy deur ’n vriend en adviseur van pres. Jacob Zuma in ’n lokval gelei is.

Dennis van Kerrebroeck (33), wat Kanadese en Belgiese burgerskap het, word steeds in Johannesburg aangehou nadat hy glo ’n geel diamant van 143 karaat vasgelê en dit toe in New York se bekende Fifth Avenue verkwansel het.

Die gesogte edelsteen is nou die middelpunt van ’n strafsaak in Suid-Afrika én ’n regstryd in ’n Amerikaanse hof terwyl aanklaers in Suid-Afrika die diamant in die land probeer terugkry as ’n bewysstuk.

Die strafsaak hervat binnekort in die Johannesburgse handelshof. Van Kerrebroeck beweer hy was die slagoffer van ’n sameswering en dat die skuld op hom geplaas is om belastingbedrog te pleeg.

Hy sê Sandile (Gwabs) Zungu (45), een van die land se rykste en mees invloedryke sakelui, sit agter alles.

Zungu, oudhoof van Denel en direkteur van byna 100 maatskappye, is glo ’n sleutelfiguur in Zuma se binnekring.

Zungu sê Van Kerrebroeck is “’n vyand van die staat” wat hom “astronomiese bedrae geld” laat verloor het.

“Ons diamant is weg,” sê ­Zungu. “Tot vandag nog het ons nie ’n sent daarvoor gesien nie.”

Die diamant is in November 2008 deur die Jasper-mynmaatskappy, waar Zungu destyds ’n direkteur was, naby Hopetown in die Noord-Kaap ontgin.

Van Kerrebroeck wou eers self die diamant koop, maar kon nie en het gereël dat dit aan ’n Amerikaanse maatskappy verkoop word waarvan hy die alleen-eienaar was.

Hy het intussen glo vals dokumente aan die verkopers gegee en die diamant via Switserland na die VSA gesmokkel.

Die staat sê Van Kerrebroeck het die diamant onder die neuse van doeanepersoneel by die JF Kennedy-lughawe verwyder nadat hulle daarop beslag gelê het.

Hy het dit toe vir slegs R8 miljoen aan Taly Diamonds verkoop wat dit in ’n aantal kleiner stene gesny het. Die grootste daarvan is 68 karaat.

Die Amerikaanse owerhede het intussen daarop beslag gelê.

Van Kerrebroeck is vroeg verlede jaar in Sandton gearresteer en van diefstal en bedrog aangekla.

Hy het in sy borgtogaansoek skuld ontken en amptenare van Jasper van bedrog en geldwassery beskuldig.

Hy sê in sy verklaring David Griffiths, Jasper se hoof, moet aangekla word.

Beeld het korrespondensie gesien waarin Van Kerrebroeck beweer Griffiths se mede-direkteur by Jasper, Zungu, “sit agter alles”.

Africa Confidential en ander publikasies beskryf Zungu as ’n geldinsamelaar vir Zuma se regsaksies. Hy is ’n familievriend van die president.

“Die man is ’n skurk en ek is baie bly hy sit in die tronk,” sê Zungu. “Ek hoop hy bly daar vir ’n baie lang ruk.”

Deur Jacques Pauw

Hy is slagoffer van komplot, sê ‘diamantdief’

Plase nié ‘spesiale gebiede’ – minister


Plase is nie spesiale gebiede in gemeenskappe nie en verdien nie meer polisiefokus as enige ander gebied in die land nie, het Nathi Mthethwa, minister van polisie, Donderdag gesê.

Plase nié 'spesiale gebiede' – minister

Nathi Mthethwa

“Ek weier om toe te tree tot die idee dat plase spesiale gebiede in ons samelewing is,” het hy op ‘n ontbytvergadering in Johannesburg gesê.

“Nee, hulle is nie. Hulle vorm deel van die landelike beveiligingsplan.”

Mthethwa het gesê die beveiligingsplan hanteer misdaad en geweld in al die landelike gebiede.

“Ons praat van die nedersettings en die algemene misdaad is in die landelike gebiede. Hier het ons ook plase.”

Mthethwa het gesê sekere landbougroepe maak plaasmoorde ‘n politieke kwessie.

Op 15 Januarie het die burgerregte-organisasie AfriForum gesê Mthethwa se swye oor plaasaanvalle grens aan sameswering.

“Die minister se stilte oor die toename van plaasaanvalle is ‘n skande,” het Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van Afri­Forum, gesê.

“Indien die minister ernstig is oor die beskerming van Suid-Afrikaners, sou hy plaasaanvalle jare gelede tot ‘n prioriteitsmisdaad verklaar het.”

Roets het reageer op berigte van ‘n bejaarde paartjie wat op hul plaas naby Parys in die Vrystaat vermoor is.

Mthethwa het ook die behoefte van ‘n groter oorsig vir die polisie bespreek.

– SAPA

Plase nié ‘spesiale gebiede’ – minister

ANC sidelining non-blacks


Grassroots members of the African National Congress (ANC) believe the party is sidelining non-black supporters, according to a potentially politically explosive study published on Wednesday.

ANC sidelining non-blacks

Research by the Ahmed Kathrada Foundation showed ANC members who are not black feel left out because of their race.

“Generally speaking branch members have deep seated concerns with non-racialism in the ANC and in society more broadly,” said the report posted on the foundation’s website.

One respondent told the researchers that “in the ANC racism is still very strong and it can be proven any day anywhere”.

Another said “the ANC is more racist than any political party at the moment”.

The ANC “preaches about being non-racist… but is doing the opposite”, added another party member.

The impression that the party promotes the interests of blacks first has seen its support base eaten away in sections of the population, the report concluded.

“Indeed the perception [whether real or imagined] that the ANC is advancing only the interests of Africans has led to loss of electoral support in ‘minority areas’.”

The study was conducted in the country’s largest city and its economic hub, Johannesburg.

Respondents were sampled from four main groups – blacks, whites, Indians and coloureds.

Branch members in the predominately coloured Eldorado Park neighbourhood and those in the highbrow and mainly white suburb of Sandton “are frustrated with the party and feel much anger about the way they are treated”, the report said.

“This has made the role of being an ANC branch member in these areas very challenging, and often thankless.”

The results of the study showed that the party which prides itself as an example of democracy in Africa, has fewer members of the minority races occupying leadership positions at branch level.

“Many branch members are disillusioned about the manner in which members are awarded senior positions,” said the study, with many believing these are “only open to Africans”.

“This raises significant questions about democracy in the party,” it added.

ANC officials could not immediately be reached for comment.

While acknowledging that race relations have significantly improved since the ANC took to office nearly two decades ago, the study noted that members also feared broader societal trends.

“Branch members feel not enough change has taken place and that racial tensions are impeding social cohesion and concomitant growth and progress in the country.”

– AFP

ANC accused of sidelining non-black members

Policeman Charged with Numerous Counts of Rape and Kidnappings


A suspended Johannesburg policeman, who has been formally charged with 14 counts of rape, allegedly committing some of the crimes while on duty. 31-year-old Mokolo Molekoa is facing 37 charges in total. The constable appeared in court on Tuesday.

Policeman Charged with Numerous Counts of Rape and Kidnappings

JHB father killed in front of his children


The Bedfordview Community Policing Forum confirmed a man was gunned down at his Senderwood home in what appears to be a failed robbery on Monday night.

The incident also left two armed robbers dead.

Police’s Julia Claassens said, “It’s been alleged the men gained access through a window. When they pointed their firearms at the owner of the house, he also drew his firearm. A shootout ensued in which all three were shot.”

She said the family is devastated.

“They are all traumatised. The children and wife of the deceased have been sent for counselling.”
Police are investigating a case of murder and robbery.

CPF Chairperson Marina Constas sent condolences to the man’s family.

She said the shooting happened in front of the man’s three children.

Constas also called on the community to get more involved in bringing an end to home invasions.

By Alex Eliseev (Edited by Tamsin Wort)

JHB father killed in front of his children

Transformasie in universiteite


‘n Oorsigkomitee wat sal fokus op transformasie in universiteite is aangestel, het Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, Woensdag gesê.

Komitee bekyk transformasie in universiteite

“Ek het vandag die voorreg om die aanstelling van die ministeriële oorsigkomitee oor transformasie in die Suid-Afrikaanse openbare universiteite aan te kondig,” het hy aan joernaliste in Johannesburg gesê.

“Dit is ‘n lang naam, ons moet nog ‘n geskikte afkorting daarvoor soek.”

Nzimande het gesê die aanstelling van die komitee is een van die aanbevelings wat gemaak is ná ‘n ondersoek na diskriminasie in universiteite. Dít volg ná ‘n rassisme-saak by die Universiteit van die Vrystaat in 2008.

Die minister het gesê die oorsigkomitee sal die vordering van transformasie in universiteite monitor en raad gee oor beleid om rassisme, seksisme en ander vorme van diskriminasie uit te roei.

Lede van die komitee is vir drie jaar aangestel en kan heraangestel word deur die minister.

“Die aanstelling van die komitee is van krag vanaf die dag van publisering in die Staatskoerant, wat kort ná dié aankondiging sal plaasvind,” het Nzimande gesê.

Die komitee bestaan uit prof. Malegapuru Makhoba, vise-kanselier van die Universiteit van KwaZulu-Natal, Mvuyo Tom, vise-kanselier van die Universiteit van Fort Hare, Nazeema Mohamed, transformasie-direkteur van die Universiteit van Witwatersrand en Zingiswa Losi, tweede adjunkpresident van Cosatu.

Proff. André Keet van die Universiteit van die Vrystaat, Shirley Walters van die Universiteit van die Wes-Kaap en Joe Mpisi, eerste adjunkpresident van Nehawu, is ook deel van die komitee.

Komitee bekyk transformasie in universiteite

%d bloggers like this: